Текст песни Na Die Geliefde Land - Andries Bezuidenhout
Ek
moet
twee
keer
omdraai
voor
ek
die
hek
vind
Dis
met
geroeste
slot
en
ketting
vasgebind
Die
grensdraad
is
stukkend
so
ek
klim
sommer
deur
Die
naambord
het
tot
naamloos
in
die
wind
verweer
Ek
volg
'n
toegegroeide
oprit
in
'n
bloekomboomlaning
Vyeboord
se
takke
is
verwronge
geraamtes
Familiekerkhof
stene
fluister
nog
die
name
Van
mense
aan
wie
ek
lank
terug
verwant
was
Ek
het
hier
kom
stilhou
vir
'n
laaste
keer
Ek
het
niks
om
te
sê
nie,
so
ek
skryf
maar
net
neer
Ek
dokumenteer
wat
die
tyd
beslis
Geen
lesse
te
leer
nie,
dit
is
wat
dit
is
Steenbok
verstar
en
vlug
uit
die
klipskuur
Ek
vind
die
pad
na
die
opstal
langs
wat
oor
is
van
die
kraalmuur
Aalwyn
is
meer
gehard
as
'n
roostuin
En
kaktus
hou
langer
as
roosmaryn
Rankers
in
die
balke,
vinknes
teen
die
skoorsteen
Onkruid
wat
doodluiters
deur
vloerplanke
beur
Porseleinteëlskerwe
langs
die
badkamerdeur
Die
nok
is
geknak,
die
mure
verweer
Ek
het
hier
kom
stilhou
vir
'n
laaste
keer
Ek
het
niks
om
te
sê
nie,
so
ek
skryf
maar
net
neer
Ek
dokumenteer
wat
die
tyd
beslis
Geen
lesse
te
leer
nie,
dit
is
wat
dit
is
Ek
volg
my
spore
terug
na
die
motor
langs
die
teerpad
Al
teken
van
mense
hier
rond,
'n
plastieksak
Wat
windaf
moes
waai
en
teen
'n
draad
kom
hande
klap
Vir
die
pelgrimsprosessie
van
'n
verloopte
hart
Ek
het
hier
kom
stilhou
vir
'n
laaste
keer
Ek
het
niks
om
te
sê
nie,
so
ek
skryf
maar
net
neer
Ek
dokumenteer
wat
die
tyd
beslis
Geen
lesse
te
leer
nie,
dit
is
wat
dit
is
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.