Текст и перевод песни Andries Bezuidenhout - Vertrek
Добавлять перевод могут только зарегистрированные пользователи.
Wie
wil
in
turfgrond
wortelskiet
Who
wants
to
take
root
in
the
peat
bogs
Wie
wil
nou
in
boorde
rank?
Who
wants
to
be
a
vine
in
the
vineyards
now?
Wie
wil
deur
ʼn
snoeiskêr
getem
word
Who
wants
to
be
tamed
by
pruning
shears
As
vrugbare
plant?
As
a
fruitful
plant?
My
vaste
adres
was
nog
altyd
My
fixed
address
has
always
been
Poste
Restante
gewees
Poste
Restante
En
die
oomblik
as
ek
weer
vertrek
And
the
moment
I
leave
again
Sal
ek
tyd
hê
om
jou
briewe
te
lees
I
will
have
time
to
read
your
letters
ʼn
Landskap
word
nog
altyd
die
mooiste
A
landscape
is
always
most
beautiful
In
ʼn
truspieël
geraam
Framed
in
a
rear-view
mirror
En
die
een
waarvan
jy
al
vergeet
And
the
one
you've
already
forgotten
Is
die
mees
onthoubare
pleknaam
Is
the
most
memorable
place
name
My
vaste
adres
was
nog
altyd
My
fixed
address
has
always
been
Poste
Restante
gewees
Poste
Restante
En
die
oomblik
as
ek
weer
vertrek
And
the
moment
I
leave
again
Sal
ek
tyd
hê
om
jou
briewe
te
lees
I
will
have
time
to
read
your
letters
Ek's
waaisand,
ek's
rook,
ek's
ʼn
kiem
in
die
lug
I'm
blown
sand,
I'm
smoke,
I'm
a
germ
in
the
air
Ek's
wiele,
ek's
vlerke,
ek's
die
wind
in
jou
gesig
I'm
wheels,
I'm
wings,
I'm
the
wind
in
your
face
Motorhawe,
lughawe,
hawe
met
ʼn
kaai
Motorway,
airport,
harbor
with
a
quay
My
gunstelinghawe
se
naam
is
Koebaai
My
favorite
harbor's
name
is
Goodbye
My
vaste
adres
was
nog
altyd
My
fixed
address
has
always
been
Poste
Restante
gewees
Poste
Restante
En
die
oomblik
as
ek
weer
vertrek
And
the
moment
I
leave
again
Sal
ek
tyd
hê
om
jou
briewe
te
lees
I
will
have
time
to
read
your
letters
ʼn
Huis
het
vertrekke,
ʼn
gesig
kan
vertrek
A
house
has
rooms,
a
face
can
leave
Van
liefde
of
haat
of
bedrog
From
love
or
hate
or
deceit
Die
enigste
vertrek
waarvan
ek
wil
weet
The
only
room
I
want
to
know
about
Is
die
een
wat
op
afskeid
volg
Is
the
one
that
follows
farewell
Оцените перевод
Оценивать перевод могут только зарегистрированные пользователи.
Авторы: Andries Bezuidenhout
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.