Andries Bezuidenhout - Tussen Platvoet en Stoompomp текст песни

Текст песни Tussen Platvoet en Stoompomp - Andries Bezuidenhout



Kom boer saam met my op my lappie grond
Dis nêrens op ʼn kaart nie, maar dis rond en bont
Lewers op die pad tussen Platvoet en Stoompomp
Dis ʼn plaas sonder geskiedenis en sonder toekoms
Net ʼn nou en ʼn hier in die skaduwee van bloekoms
Kom boer saam met my op my stukkie landgoed
Waar die niks en die niet saans die son groet
Lewers op die pad tussen Stoompomp en Platvoet
Die grense is ʼn hand en nie ʼn vuis nie
Daar's blyplek en skuiling, maar nie ʼn huis nie
Dan plant ons iets soos grondboon en sonneblom
En dans vir reën in die oggendson
Kom boer saam met my op my stukkie landgoed
Waar die niks en die niet saans die son groet
Lewers op die pad tussen Stoompomp en Platvoet



Авторы: Andries Bezuidenhout


Andries Bezuidenhout - Onplaats
Альбом Onplaats
дата релиза
17-04-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.