Andriëtte - Ja текст песни

Текст песни Ja - Andriëtte



Ek het al ophou tel
Al so baie keer my hart geleer
Nooit seker hy is net die een vir my
Al soveel keer geval
Na al die sonskyn kom die reën
Ek voel die liefde altyd teen my stry
Maar ek vergeet van als
Want nou's daar Jy
Ekt in die sand n Diamant gekry
Ja
Ek hou daarvan as jy my Soen
Ek hou daarvan as jy my in jou arms
Vashou altyd beter by jou
Ja
Ek hou daarvan as jy my
Ek hou daarvan as jy my Lief het
Elke dag, wil nie langer wag
So Ja
Om elke Draai en Hoek
Van die noorde tot die Suide
Soos die maan beweeg tot by die son
Ek wil nie langer Soek
Min geweet dat Jy daar buite
Besig was om reg na my te kom
Maar ek vergeet van als
Want nou's daar Jy
Ekt in die Sand n Diamant gekry
Ja
Ek hou daarvan as jy my soen
Ek hou daarvan as jy my in jou
Arms vashou altyd beter by jou
Ja
Ek hou daarvan as jy my
Ek hou daarvan as jy my Lief het
Elke dag wil nie langer wag so Ja
(Ja. ja. Ja vanaand. ek ja vanaand)×3
Ja
Ek hou daarvan as jy my soen
Ek hou daarvan as jy my in jou
Ja
Ek hou daarvan as jy my soen
Ek hou daarvan as jy my in jou
Arms vashou altyd beter by jou
Ja
Ek hou daarvan as jy my
Ek hou daarvan as jy my Lief het
Elke dag, wil nie langer wag
So Ja
(Ja. Ja. Ja Vanaand. ek ja. ja vanaand
Ja. Ja... Ja vanaand. ek ja elke aand)
Wil nie Langer wag so Ja



Авторы: Johan Oberholzer


Andriëtte - Wat Rym Met Liefde
Альбом Wat Rym Met Liefde
дата релиза
25-10-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.