Andriëtte - Sal Jy My onthou текст песни

Текст песни Sal Jy My onthou - Andriëtte



Hierdie is my laaste brief aan jou
Hierna wil ek niks van jou onthou
Nie jou lag of jou gesig nie ons eerste dans in sterre lig
En al is jy nie hier om my vas te hou
Sal ek dit onthou
Dat jy vir my lief was en ek vir jou
Sal jy dit onthou x2
Hier in my hart lief jy nog voort, worstel
Met my laat my droom
Om wakker te word en te weet jy het reeds van my vergeet
En al is jy nie hier om my vas te hou
Sal ek dit onthou
Dat j vir my loef was en ek vir jou
So hou my vas n laaste keer
Se my net weer wat het hier gebeur
En al is jy nie hier om my vas te hou sal ek dit onthou
Dat jy vir my lief was en ek vir jou x2
Sal jy dit onthou x2
Sal my onthou



Авторы: Andriette Norman, Helmut Meijer


Andriëtte - Wat Rym Met Liefde
Альбом Wat Rym Met Liefde
дата релиза
25-10-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.