Armand Hofmeyr - Lekkerlyf текст песни

Текст песни Lekkerlyf - Armand Hofmeyr




Slaap jy al wel ek worry nie
Want ek's 'n koue lyf om 'n warm vuur
En ek het niemand anders
Om saam met my te kuier vanaand nie
Dis jy dis ek dis ons altwee saam
Met 'n lekker bier om 'n warm vuur
En dis jy dis jy
Maar lekker is nie lekker sonder jou nie
Ek wil kuier wil jy ook kuier
So ons gaan kuier want ons hou van kuier
En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf
So 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry
Ek wil kuier wil jy ook kuier
So ons gaan kuier want ons hou van kuier
En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf
So 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry
Pla ek jou wel dis my plesier
Want ek's alleen om 'n warm vuur
En ek het niemand anders
Om saam my te kuier vanaand nie
Ek kan nie sonder jou kuier nie
Vat 'n laaste slukkie van 'n warm bier
En dis jy dis jy
Maar lekker is nie lekker sonder jou nie
Ek wil kuier wil jy ook kuier
So ons gaan kuier want ons hou van kuier
En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf
So 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry
Ek wil kuier wil jy ook kuier
So ons gaan kuier want ons hou van kuier
En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf
So 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry
Jy's om die draai jy bly nie ver nie
Kom kuier heel aand hier by my
Pak ou betroubaar vol van brandy
'n Lekkerlyf vanaand by my
Ja ek wil kuier
(So ons gaan kuier want ons hou van kuier)
Wil jou ook kuier kuier vanaand by my
(En 'n lekkerlyf die lekkerlyf
So 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry)
Ek wil kuier wil jy ook kuier
So ons gaan kuier want ons hou van kuier
En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf
So 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry
Ek wil kuier wil jy ook kuier
So ons gaan kuier want ons hou van kuier
(Ek wil kuier wil jy ook kuier)
En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf
So 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry
(Kuier vanaand by my)
Ek wil kuier wil jy ook kuier
So ons gaan kuier want ons hou van kuier
(Ek wil kuier wil jy ook kuier)
En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf
So 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry
(Kuier vanaand by my)
Ja ek wil kuier
(So ons gaan kuier want ons hou van kuier)
Wil jou ook kuier kuier vanaand by my
(En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf
So 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry)



Авторы: Armand Hofmeyr


Armand Hofmeyr - 10 Jaar
Альбом 10 Jaar
дата релиза
06-12-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
//}