Armandt - Ek Belowe Jou текст песни

Текст песни Ek Belowe Jou - Armandt



Kom praat met my tot dagbreek,
Iewers erens net ons twee.
Alleen daar in 'n oomblik
Waar jy jouself kan wees.
Kom stap saam deur verlange.
Al die huiwer, al die val.
Bagasie van verlange,
Sal ek by jou kom haal.
Want ek wens dat soos die son die nag se donker kom breek,
Wil ek als waaroor jy twyfel
Uit jou hart kom steel.
Ek belowe jou
Jy's my ware liefde
My begin my einde
Alles hier is joune
Onthou ek belowe jou.
Ek belowe dit aan jou, ooh...
Jy moet weet wie jy is, is genoeg onthou
Ek belowe jou
Selfs al twyfel jou hart moet jy weet ek is daar vir jou.
Ek belowe jou,
Jy's my ware liefde,
My begin my einde,
Alles hier is joune.
Onthou, ek belowe jou.
Dit klink dalk net soos woorde
Dalk eenvoudig om te se
Maar elkeen 'n belegging
Waarin ek myself belê
Want ek wens dat soos die son die nag se donker kom breek
Wil ek als waaroor jy twyfel uit jou hart kom steel
Ek belowe jou
Jy moet weet wie jy is, is genoeg onthou
Ek belowe jou
Selfs al twyfel jou hart moet jy weet ek is daar vir jou
Ek belowe jou
Jy's my ware liefde
My begin my einde
Alles hier is joune
Onthou ek belowe jou
Ek belowe dit aan jou, ooh...
Ek belowe jou
Jy moet weet wie jy is, is genoeg onthou
Ek belowe jou
Selfs al twyfel jou hart moet jy weet ek is daar vir jou
Ek belowe jou
Jy's my ware liefde
My begin my einde
Alles hier is joune,
Onthou, ek belowe jou.
Jy's my ware liefde,
My begin, my einde,
Alles hier is joune.
Onthou, ek belowe jou.



Авторы: Armandt Janse Van Rensburg


Armandt - Ek Belowe Jou - Single
Альбом Ek Belowe Jou - Single
дата релиза
01-12-2017


Еще альбомы все альбомы


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.