Bok van Blerk - Al Die Dubbels текст песни

Текст песни Al Die Dubbels - Bok van Blerk



Hy sit alweer alleen met net die Barman oor
Hy sluk die laaste een dit tref hom reg van voor
Hy dis nie sy skuld en net die bottel bly oor
Hy wil van haar vergeet, en hy het als probeer
Maar sy hou aanhou klop aan daardie eensaam deur
Haar woorde spook by hom soos dit sy hart in twee skeur
En dit
Dis van al die dubbles dat ek single is
Al die dubbles dat ek jou so mis
Ek kyk hier om my
Hier's niemand by my
So sal ek jou nooit weer terug kry
Al die dubbles dat ek niks meer werd is
Die babelas laat my op Sondae kerk mis
En al wat oor bly is my hond hier langs my
Van al die dubbles dat ek single is
Die barman sluit die deur en stuur hom op sy pad
Dis weer sy hondjie Rex wat hom moet huistoe vat
En in sy dronkverdriet begin hy met sy hond praat
En hy weer
As sy maar net soos jy weer in my bed wou slaap
As sy maar net soos jy nie heeltyd terug wil praat
As sy maar was soos jy dan het sy my nooit verlaat
Dis van al die dubbles dat ek single is
Al die dubbles dat ek jou so mis
Ek kyk hier om my
Hier's niemand by my
So sal ek jou nooit weer terug kry
Al die dubbles dat ek niks meer werd is
Die babelas laat my op Sondae kerk mis
En al wat oor bly is my hond hier langs my
Van al die dubbles dat ek single is
Dat ek single is
Dis van al die dubbles dat ek single is
Al die dubbles dat ek jou so mis
Ek kyk hier om my
Hier's niemand by my
So sal ek jou nooit weer terug kry
Al die dubbles dat ek niks meer werd is
Die babelas laat my op Sondae kerk mis
En al wat oor bly is my hond hier langs my
Van al die dubbles dat ek single is



Авторы: Vorster Johan, Coleske Ewald, Van Blerk Bok, Van Deventer Rex


Bok van Blerk - Sing Afrikaner Sing
Альбом Sing Afrikaner Sing
дата релиза
04-06-2015




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.