Brendan Peyper - Dan Val Ek Oor My Tong текст песни

Текст песни Dan Val Ek Oor My Tong - Brendan Peyper



Woord vir woord slaan ek elke akoord
As ek sit en skryf oor jou mond jou lyf
En alles van jou laat my wêreld stilstaan, stilstaan
Jy is 'n harte-dief ek het jou baie lief
Wil heeldag oor jou sing, Nutella vir jou bring
Maar elke keer as ek jou sien raak ek deurmekaar, deurmekaar
Dan val ek oor my tong
Ek draai my woorde om
As ek kyk in jou
Waar ek myself verloor
Ver of my van my sin in my gedagtes
Dan val ek oor my tong
As jy net nader kom
Begin my kop te draai
My woorde weg gewaai
Dis asof ek nie kan help
Ek's smoorverlief op jou
Jy's mooier as die see, die kleer wat het ons gee
Jy blink net soos die son, ver oor die horison
Daar's net te veel wat ek vir jou wil sê, vir jou wil
Dan val ek oor my tong
Ek draai my woorde om
As ek kyk in jou
Waar ek myself verloor
Ver of my van my sin in my gedagtes
Dan val ek oor my tong
As jy net nader kom
Begin my kop te draai
My woorde weg gewaai
Dis asof ek nie kan help
Ek's smoorverlief op jou
Ek eer die dag sal kom, waar jy voor my sal staan
En ek vir jou kan
Ek's lief vir jou
Dan val ek oor my tong
Ek draai my woorde om
As ek kyk in jou
Waar ek myself verloor
Ver of my van my sin in my gedagtes
Dan val ek oor my tong
As jy net nader kom
Begin my kop te draai
My woorde weg gewaai
Dis asof ek nie kan help
Ek's smoorverlief op jou
Smoorverlief op jou



Авторы: Niel Schoombie, Brendan Peyper


Brendan Peyper - Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie
Альбом Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie
дата релиза
09-10-2015




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.