Brendan Peyper - Jy Laat Dit Maklik Lyk текст песни

Текст песни Jy Laat Dit Maklik Lyk - Brendan Peyper

Jou vat, jou lyf
Jou fynbesnaarde
Bene loop verby
Soos koringare
En die manne val soos vliee
As jy n kyk of twee weggee
Ek soek jou aandag al hoe meer
Die woorde raak verdwaal
Hier in my mond
Ek is gekwes ek weet ek is gewond
En skielik weet ek dat jy
Die eksie in perfeksie sit
Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Jy weet, jy weet
Net wat doen daai stoute kyk
Met die hart van my
Kan ek seblief net my asem weer terug kry
Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Jy weet, jy weet
Ek is vuur en vlam vooruit
Ek wil alles gee
My hart, my liefde en soveel meer
Jy laat dit maklik lyk
Jy lyk vir my soos Selena Gomez
En jy skuif die oe
Perfeksie wat jy is
Jou woorde melodie
Ek kan nie dink of antwoord nie
Jou lippe vang my
Dit raak stil
Die woorde raak verdwaal
Hier in my mond
Ek is gekwes ek weet ek is gewond
En skielik weet ek dat jy
Die eksie in perfeksie sit
Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Jy weet, jy weet
Net wat doen daai stoute kyk
Met die hart van my
Kan ek seblief net my asem weer terug kry
Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Jy weet, jy weet
Ek is vuur en vlam vooruit
Ek wil alles gee
My hart my liefde en soveel meer
Jy laat dit maklik lyk
Is dit n droom
Of dans ek en jy nou saam
Maak toe my oe
Ek wil net die oomblik raam
Net hier en nou
Hier saam met jou

Авторы: Schoombie Niel, Peyper Brendan, Brendon Marc, Kelly Don

Brendan Peyper - Dis Nie Sonde Nie
Альбом Dis Nie Sonde Nie
дата релиза
26-10-2018

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.