Brendan Peyper - Vir Nou текст песни

Текст песни Vir Nou - Brendan Peyper



Wil saam met jou my voete in die sand sit
Op Griekeland se strande spier wit
By Santorini 'n martini op 'n syljag klink
As Venus vir ons wink
Saam met jou Salomeo sing
In Italia 'n wyntjie drink
Lekker pizza by die Colesseum
Waar Maximus se skare dreun
Whoahoho whoahoho
Ek sal jou eendag wys
Whoahoho whoahoho
Al die mooi van hierdie wêreld wys
Vir nou wil ek net hier in jou kyk
Vir nou wil ek sit en staar hoe mooi jy lyk
Vir nou sit en droom oor alles wat
Nog kom in die toekoms wat dit bring
Die liefde wat ons twee kon vind
Terwyl ek vir jou 'n lovesong sing
Ek wil 'n love song vir jou sing
'N love song vir jou sing
Saam met jou in Thailand op 'n toektoek ry
Op 'n eiland in Hawaii bly
In Rio lekker saam jou by Karnaval
Diep dink by die Taj Mahal
'N nuwe jaar in Parys begin
Saam met jou Kilimanjaro klim
Weg vaar van Ecuador
Met 'n jag in die middag son
Whoahoho woahoho
Ek sal jou eendag wys
Whoahoho whoahoho
Jy weet ek sal jou eendag wys
Vir nou wil ek net hier in jou kyk
Vir nou wil ek sit en staar hoe mooi jy lyk
Vir nou sit en droom oor alles wat
Nog kom in die toekoms wat dit bring
Die liefde wat ons twee kon vind
Terwyl ek vir jou 'n lovesong sing
Ek wil 'n lovesong vir jou sing
Howoahowhaohwhoaho
Eendag is eendag
Wat ons saam gaan klim in 'n
Lugballon en 'n sirkel trek oor die horison
Maar vir nou is dit ons twee bymekaar
Tot die dag kom wat ons weg kan vaar
Vir nou wil ek net hier in jou kyk
Vir nou wil ek sit en staar hoe mooi jy lyk
Vir nou sit en droom oor alles wat
Nog kom in die toekoms wat dit bring
Die liefde wat ons twee kon vind
Terwyl ek vir jou 'n love song sing
Ek wil 'n love song vir jou sing
Yeah yeahehehe
'N love song vir jou sing
Ek wil 'n love song vir jou sing



Авторы: B. Peyper, N. Schoombee, W. Loots


Brendan Peyper - Dis Nie Sonde Nie
Альбом Dis Nie Sonde Nie
дата релиза
26-10-2018




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.