Текст песни Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie - Dans Remix - Brendan Peyper
Jou
hare
bruin
jou
oë
so
blou
Ek
hou
van
blou
Ek
hou
van
jou
Skielik
maak
my
wêreld
sin
Jy
pas
so
mooi
daar
binne-in
Nie
dat
ek
dit
so
beplan
nie
Ek
wil
nie
sonder
jou
aangaan
nie
Geen
woorde
wat
jou
kan
beskryf
Jou
lag,
jou
hart,
perfekte
lyf
Mooier
as
die
horison
Ek
is
verlief
en
dis
hoekom
Van
nou
af
kan
jy
met
my
toor
Ek
het
klaar
my
hart
by
jou
verloor
Ek
wens
die
tyd
wil
nou
stilstaan
Stop,
wag,
bly
nog
'n
bietjie
Stywer
vas
wil
ek
jou
langer
hou
Sal
jy
wag
vir
my,
kyk
na
my,
by
my
bly
Stop,
wag,
bly
nog
'n
bietjie
Jy't
al
klaar
my
hart
gesteel
vir
jou
Sal
jy
wag
vir
my,
kyk
na
my,
by
my
bly
Dis
so
maklik
om
jou
lief
te
hê
Jou
stem
is
sag,
jou
lippe
rooi
Ek
hou
van
rooi
En
jy's
so
mooi
Daar's
niks
wat
met
jou
vergelyk
Ek
kan
nie
ophou
vir
jou
kyk
Dis
nie
dat
ek
hieroor
wil
kla
nie
Maar
ek
het
nie
hiervoor
gevra
nie.
Ek
wens
die
tyd
wil
nou
stilstaan
Ag
skuif
tog
net
so
bietjie
nader
Jy
weet
eks
mal
oor
jou
En
ek
sal
jou
vir
altyd
lief
kan
hê
1 Stop, wag, bly nog 'n Bietjie
2 Die Perfekte Een Vir My
3 Hierdie Skoen Gaan Pas
4 Tafelberg vir Twee
5 Beautiful in Bloemfontein
6 10 uit 10
7 Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou
8 Langpadmens
9 Gebreektehartsvallei
10 'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie
11 19 You + Me
12 Soen My
13 Dan Val Ek Oor My Tong
14 Nothin' Like You
15 Ek Sal By Jou Staan
16 Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie - Dans Remix
17 Budapest
18 Die Perfekte Een Vir My - Akoestiese Lewendige opname
19 Jy Soen My Nie Meer Nie (Akoestiese Lewendige Opname)
20 I won't give up - Akoestiese Lewendige Opname
21 Love Yourself - Akoestiese Lewendige Opname
22 'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie (Akoestiese Lewendige Opname)
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.