Charlize Berg - Verspoel My текст песни

Текст песни Verspoel My - Charlize Berg



Nie bang vir die dood
Maar bang om nie te lewe nie
Die tou is so hoog
Ek stap maar ekke bewe nie
Want jy is vas aan my
Ek kyk nie af nie
Die heelal is groot
Net een van jou vir my gemaak
Net een van 'n soort
Ons siele het mekaar geraak
Ek weet ek het jou reeds
Maar ek sal aanhou alles gee
Hoe begin om ek vir jou te hoe ek hier binne my voel
Hoe ek wat ek bedoel
Jou liefde verspoel my
Kan my asem net nie langer ophou
En die water woel
Dis meer as net 'n gevoel
Jou liefde verspoel my
Jy dra my altyd en maak seker dat ek bo bly
Ek wil net meer van jou
Verspoel my
Nie bang om te deel
My lewe is nou een met joune
Niks is te veel
Die einde kom so bitter gou
Die seer
Het geleer
Hande vas druk ons net deur
Hoe begin om ek vir jou te hoe ek hier binne my voel
Hoe ek wat ek bedoel
Jou liefde verspoel my
Kan my asem net nie langer ophou
En die water woel
Dis meer as net 'n gevoel
Jou liefde verspoel my
Jy dra my altyd en maak seker dat ek bo bly
Ek wil net meer van jou
Verspoel my
Verspoel my
Hoe begin om ek vir jou te hoe ek hier binne my voel
Hoe ek wat ek bedoel
Jou liefde verspoel my
Kan my asem net nie langer ophou
En die water woel
Dis meer as net 'n gevoel
Jou liefde verspoel my
Jy dra my altyd en maak seker dat ek bo bly
Ek wil net meer van jou
Verspoel my



Авторы: Johan Oberholzer


Charlize Berg - Verspoel My
Альбом Verspoel My
дата релиза
16-10-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.