Chris Chameleon - As Jy Slaap текст песни

Текст песни As Jy Slaap - Chris Chameleon



As jy slaap en die verdriete
En selfs ons bitter liefde agterlaat,
Is jy maar weer 'n argelose kind
Met drome wind'rig oor jou mooi gelaat
Moenie slaap nie, kyk!
Agter die gordyne begin die dag dans
Met n pou veer in sy hoed
Ag, as die teer nag is jou arms lê,
En sterlig oor jou hare skyn
Is jy maar weer 'n dogtertjie weggedwaal
Van huis en ouers en hul soete samesyn
Moenie slaap nie, kyk!
Agter die gordyne begin die dag dans
Met n pou veer in sy hoed
Ag, in jou slaap wil ek jou neem
En aan my bors hou tot die môre myd
Oor al die heuwels breek - wil ek jou neem
En terugbring van jou eensaamheid.
Moenie slaap nie, kyk!
Agter die gordyne begin die dag dans
Met 'n pou veer in sy hoed.
Moenie slaap nie, kyk!
Agter die gordyne begin die dag dans
Met n pou veer in sy hoed
Met n pou veer in sy hoed
Met n pou veer in sy hoed



Авторы: Johannes Christian Mulder, Ingrid Jonker


Chris Chameleon - Ek Herhaal Jou
Альбом Ek Herhaal Jou
дата релиза
28-11-2006




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.