Chris Chameleon - Bitterbessie Dagbreek текст песни

Текст песни Bitterbessie Dagbreek - Chris Chameleon



Bitterbessie dagbreek
Bitterbessie son
'N spieël het gebreek
Tussen my en haar
Soek ek na die grootpad
Om daarlangs te draf
Oral draai die paadjies
Van haar woorde af
Eggo is geen antwoord
Antwoord sy alom
Bitterbessie dagbreek
Bitterbessie son
Dennebos herinnering
Dennebos vergeet
Het ek ook verdwaal
Trap ek in my leed
Papegaai-bont eggo
Kierang kierang my
Totdat ek bedröe
Weer die koggel kry
Eggo eggo is geen antwoord
Antwoord sy alom
Bitterbessie dagbreek
Bitterbessie son
Bitterbessie son
Eggo eggo is geen antwoord
Antwoord sy alom
Bitterbessie dagbreek
Bitterbessie son
Bitterbessie son
Bitterbessie son
Bitterbessie dagbreek



Авторы: Jonker Ingrid, Van Rooyen Anneli


Chris Chameleon - Klassieke Chameleon
Альбом Klassieke Chameleon
дата релиза
14-07-2008




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.