Текст песни Korreltjie Sand - Chris Chameleon
Korreltjie
korreltjie
sand
Klippie
gerol
in
my
hand
Klippie
gesteek
in
my
sak
Word
korreltjie
klein
en
plat
Sonnetjie
groot
in
die
blou
Ek
maak
me
'n
ogie
van
jou
Blink
in
my
korreltjie
klippie
Dit
is
genoeg
vir
die
rukkie
Kindjie
wat
skreeu
uit
die
skoot
Niks
in
die
wêreld
is
groot
Stilletjies
lag
nou
en
praat
Stilte
in
doodloopstraat
Wêreldjie
ron
en
aardblau
Korrletjie
maak
ek
van
jou
Huidie
met
deur
en
twee
skrefies
Tuintjiemet
blou
madeliefies
Pyltjie
geveer
en
verskiet
Liefde
verklein
in
die
niet
Timmerman
bou
aan
'n
kis
Ek
maak
my
gereed
vir
die
niks
Korreltjie
klein
is
my
woord
Korreltjie
niks
is
my
dood
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.