Dewald Wasserfall - ‘n Jaar Na September текст песни

Текст песни ‘n Jaar Na September - Dewald Wasserfall



Ek onthou
Somer drome tussen my en jou
En ek onthou ons was so jonk en onskuldig
Die wêreld was gemaak vir dromers
Ek onthou
Toe die winter kom
Die koue terg
Ek vries die aande om en alles het
Verander maar nie een van ons het aanbeweeg nie
Maar ek kan nie onthou nie waarom jy weg moes gaan nie
En 'n deel van my hart vat
Na die Kaapse oseaan nie
Want dis al 'n jaar na September en ek en jy is albei nog alleen
Jy't gesê
Jy sou vir altyd wag
Maar elke uur is yskoue somers dag
As dit reen in Pretoria en die jackarandas leeg is sonder jou
Maar ek kan nie onthou nie waarom jy weg wou gaan nie
Van die somer en die onskuld van Pretoria se dae nie
Want dis al 'n jaar na September en ek en jy is albei nog alleen
Ons het mekaar belowe
365 dae as ons albei alleen is kan ek jou daar kom haal
Ek het gebel jy't my vertel
Daardie somer was die laaste bladsy van ons twee se verhaal
Maar ek kan nie vergeet nie dat ek jou nie kan laat gaan nie
Jy's my somer my uitkoms
Na al my donker dae hier
Want dis al 'n jaar na September en ek en jy is albei nog alleen
Tot volgende September
Dalk verander alles dan weer



Авторы: Dewald Wasserfall


Dewald Wasserfall - Jy Is Die Storm
Альбом Jy Is Die Storm
дата релиза
12-08-2016



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.