Elandré - Afrikaans Sal Bly текст песни

Текст песни Afrikaans Sal Bly - Elandré



Hoe sou dit wees?
As jy kon wees wie jy is
As jy kon leef
Sonder vrees in jou hart
Sou jy kan trots wees
Op Ingrid en Antjie se werk?
Sou die kleur van jou vel
Net ′n klein deel vertel
Van wie jy is?
Wat as ek daar is meer as bloed in jou hart
Wat as ek daar plek vir my en jou in ons land
Sou jy my glo as ek ons moet veg vir dit wat ons een maak
Afrikaans jy's meer as ′n taal
Jy's wat ons laat sin maak
Sal jy jou omsluit vir wat om ons aangaan?
Sal jy as die jeug, bou en laat voortgaan?
Sal jy uit Psalms ons land weer as almal s'n erken?
Sal jy saam ons bid dat Hy ons land sal seën?
Wat as ek daar is meer as bloed in jou hart
Wat as ek daar plek vir my en jou in ons land
Sou jy my glo as ek ons moet veg vir dit wat ons een maak
Afrikaans jy′s meer as ′n taal
Jy's wat ons laat saak maak
Ons kan beter wees verseker
Ons almal smag na eenheid in ons land
Wat jy soek sal jy kry
Afrikaans sal bly
Wat as ek daar is meer as bloed in jou hart
Wat as ek daar plek vir my en jou in ons land
Sou jy my glo as ek ons moet veg vir dit wat ons een maak
Afrikaans jy′s meer as 'n taal
Jy′s wat ons laat sin maak
Afrikaans jy's meer as ′n taal
Jy's wat ons laat saak maak
Afrikaans jy's meer as ′n taal
Dis jy wat ons een maak



Авторы: Elandre Schwartz


Elandré - Kleindorp - Dromer
Альбом Kleindorp - Dromer
дата релиза
01-09-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.