Elandré - Skadu's Teen My Muur текст песни

Текст песни Skadu's Teen My Muur - Elandré



Wat is dit werd
Om te se wat jy soek
Nog ′n rubriek
Nog 'n foto in ′n boek
Jy staan voor die spieel
Onbekende refleksie
Als is verkeerd
Jy weet nie wat jy het nie
Skadu's teen my muur
Skadu's teen my muur
Laat woorde vlieg
Wat leunaars lieg
Onthou jou lig
En wees ′n kind
Jy is
Donker was die dae
Koud was jou woorde
Ons leef vir nou
En nie vir more
So leef dit op
Sal jammer se later
Kyk net voort
Op bo die water
Skadu′s teen my muur
Skadu's teen my muur
Laat woorde vlieg
Wat leunaars lieg
Onthou jou lig
En wees ′n kind
Jy is
Groter as groot
Beter as gister
Hou ware noord
Kyk op wees lig in die duister
Skadu's teen my muur
Skadu′s teen my muur
Laat woorde vlieg
Wat leunaars lieg
Onthou jou lig
En wees 'n kind
Jy is
Skadu′s teen my muur
Skadu's teen my muur
Skadu's teen my muur



Авторы: Elandré Schwartz


Elandré - Kleindorp - Dromer
Альбом Kleindorp - Dromer
дата релиза
01-09-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.