Elandré - Die Lyn текст песни

Текст песни Die Lyn - Elandré



In klein dorpies doen ons dinge so bietjie anders
Palmboom skadus op woorde
Alkohol in die lug
So sit die driveway op ry, kry alles kleur in ′n plek buite die lyne
Welkom by die land van verlate lewe
Welkom by gister se reën
Hier drink ons whiskey sonder water
Los alles vir later
Los alles op die Lyn
Jy alles is nog dieselfde
Wat jy gelos het vat jy saam
Waar is jou ma en pa, weet hulle jy is hier
Of is dit te vroeg om te vra
Ooh ooh ooh ooh ooh ooh
Welkom by die land van verlate lewe
Welkom by gister se reën
Hier drink ons whiskey sonder water
Los alles vir later
Los alles op die Lyn
Bly net eenkant in jou baan
Hoekom lyk jy nou so skaam
Kry jou sente bymekaar
Rook soos wat jy eenkant staan
Bly net eenkant in jou baan
Hoekom lyk jy nou so skaam
Kry jou sente bymekaar
Rook soos wat jy eenkant staan
Welkom by die land van verlate lewe
Welkom by gister se reën
Hier drink ons whiskey sonder water
Los alles vir later
Los alles op die Lyn
Welkom by die land van verlate lewe
Welkom by gister se reën
Hier drink ons whiskey sonder water
Los alles vir later
Los alles op die Lyn



Авторы: Elandre Schwartz


Elandré - Kleindorp - Dromer
Альбом Kleindorp - Dromer
дата релиза
01-09-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.