Elizma Theron - Cassanova текст песни

Текст песни Cassanova - Elizma Theron



As dit reën dan laat dit my dink
Dit is al die gebreekte harte
Wat die engele in die Hemel so laat huil
En dit meng met die trane op my wange
Ja ek proe die sout soet smaak
As ek na jou verlang
Jy wat my hart so raak
Is dit jy oo o o o
Casanova is dit weer jy?
Nog 'n hart is seer
Nog 'n traan kom by
Is dit jy oo o o o
Casanova is dit weer jy?
Want dit huil weer oor die Aarde
Dit reën hier rondom my
Die reënboog laat my dink
Alles is weer heel gemaak
Almal het almal vergewe
Elkeen se hart is geraak
Want ons is gemaak vir die liefde
En elkeen het sy lewensmaat
En huil is deel van die rede
Om ons harte weer heel te maak
Is dit jy oo o o o
Casanova is dit weer jy?
Nog 'n hart is seer
Nog 'n traan kom by
Is dit jy oo o o o
Casanova is dit weer jy?
Want dit huil weer oor die Aarde
Dit reën hier rondom my
Is dit jy oo o o o
Casanova is dit weer jy?
Nog 'n hart is seer
Nog 'n traan kom by
Is dit jy oo o o o
Casanova is dit weer jy?
Want dit huil weer oor die Aarde
Dit reën hier rondom my
Is dit jy oo o o o



Авторы: Nest Fredi


Elizma Theron - Gee My Meer
Альбом Gee My Meer
дата релиза
03-10-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.