Elizma Theron - Makie Sakie текст песни

Текст песни Makie Sakie - Elizma Theron



My storie het begin - seventien - jou gesien
Jy was n tien
Voor die gange gewag - met my tas - elke dag
Ek was lekker laf
Party vlieg toe mos met mening verby en
Opsies raak toe al skaarser vir my
Tot hy eendag wag voor my deur
En alles gebeur
Makie sakie wat jy makie
Want ek skryf ons storie neer
Elke dag lees ek hom deur
Kanie wag dat als gebeur
Dit makie sakie wat jy makie
Watter einde jy wil
Wat die mense daarvan
Solank jy warm teen my
Met n gevoel soos die - wil ek sing - wil ek spring
Nog n hoofstuk begin
Ek bedoel elke woord wat ek skryf
Veral oor jou lyf
Jy't gekom soos n skim om te bly en
Ek's so bly jy't besluit dit is jy
Nou klop jy aan my deur en alles gebeur
Makie sakie wat jy makie
Wat ek skryf ons storie neer
Elke dag lees ek hom deur
Kanie wag dat als gebeur
Makie sakie wat jy makie
Watter einde jy wil
Wat die mense daarvan nie
Solank jy warm teen my
Makie sakie wat jy makie
Want ek skryf ons storie neer
Elke dag lees ek hom deur
Kanie wag dat als gebeur
Makie sakie wat jy makie
Watter einde jy wil
Wat die mense daarvan nie
Solank jy warm teen my
Wat die mense daarvan nie
Solank jy warm teen my



Авторы: Holger Obenaus, Niel Schoombee, Norbert Zucker, Phil Yarden, Wolfgang Petry


Elizma Theron - Gee My Meer
Альбом Gee My Meer
дата релиза
03-10-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.