Elizma Theron - Giftige Woorde текст песни

Текст песни Giftige Woorde - Elizma Theron



Hy soen haar want almal kyk,
Dis hoe hy wil hulle moet vir die wêreld lyk,
Vat haar hand dat almal glo, sy is perfek...
In sy donker blou oë,
Tussen mure hou hy haar vas,
Hou hy haar vas...
Die pyle in sy woorde,
Giftige woorde steek in haar vas,
Die Pyle uit sy hande,
Judas se hande,
Breek wie sy was...
Tref haar weer en weer en weer
Tref haar weer en weer en weer
Hy glimlag dat aLmal sien,
Hy laat hulle wens dis wat almal verdien,
Maar net soos sy masker van goud
Los sy soen op haar wang,
Haar hartSeEr en koud,
Tussen mure hou hy haar vas,
Hou hy haar vas
Die pyle in sy woorde,
Giftige woorde steek in haar vas,
Die Pyle uit sy hande,
Judas se hande,
Breek wie sy was...
Tref haar weer en weer en weer
Tref haar weer en weer en weer
Sy verdien dit nie,
Hy verdien haar nie
Sy verdien dit nie,
Sy breek haar los...
Die pyle in sy woorde,
Giftige woorde val op die grond,
Die Pyle uit sy hande,
Judas se hande,
Sal haar nooit weer wond...
Mis haar weer en weer en weer
Mis haar weer en weer en weer
Mis haar weer en weer en weer
Mis haar weer en weer en weer
Die Pyle uit sy hande,
Judas se hande,
Sal haar nooit weer wond...
Haar nooit weer wond...



Авторы: Adolf Vorster, Don Kelly, Elizma Theron, Vaughan Gardiner


Elizma Theron - Stilte & Storms
Альбом Stilte & Storms
дата релиза
30-06-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.