Fokofpolisiekar - Vir Altyd 07 November - перевод текста песни на английский

Текст и перевод песни Fokofpolisiekar - Vir Altyd 07 November




Vir Altyd 07 November
Forever 07 Nov.
Vir altyd 07 November
Forever 07 Nov.
Al jou vriende se vir my
All your friends ' for me
Dat jy baie teleurgesteld sou gewees het in my
That you would have been very disappointed in me
Ek kan jou nie so goed soos wat ek wil
I can't get you as good as I want
Onthou nie
Don't remember
Maar dit voel nou asof jy
But now it feels like you
′N bietjie beter na my kyk
A little better look at me
Jy't net soveel gedrink
You just drank so much
En ook jou hele lewe lank
And also all your life
Probeer weg hardloop
Try to run away
Ek weet nie hoe jy as kind was nie
I don't know what you were like as a child.
Jy′t ook elke aand uitgegaan
You also go out every night.
Ek het geweet dit gaan gebeur
I knew it was going to happen
Ek het geweet dit gaan gebeur
I knew it was going to happen
Al die geskree-ery
All the screaming-ery
Was toe verniet gewees
Was then in vain
Ek het jou vergewe
I have forgiven you
En jy
And you
Jy vir my
You for me
Ek sien jou in meisies raak
I see you in girls
En dan gaan soek ek jou daar
And then I'll look for you there
Ek weet dis fokken simpel van my
I know it's fucking simple of me
Soos 'n baarmoeder
Like a womb
Dun gesmeer
Thinly smeared
Oor elke wegkruip plek
Over every hiding place
En trappie van my sosiale leer
And step of my social ladder
Als van jou wat in my gis
Like some of you in my gis
Gee my hoendervleis
Give me chicken meat
As dit November is
If it's November
Dis al wat ek wil se
That's all I want to see
Dis al wat ek kan se
That's all I can see





Авторы: Fokofpolisiekar


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.