Francois van Coke feat. Early B - Altyd Lief Vir Jou текст песни

Текст песни Altyd Lief Vir Jou - Early B , Francois van Coke



Ek het slapelose nagte, wonder pla dit jou gewete
As ek ′n nul in jou was vir wie sit jy dan eerste
Hoe tel jy dan as ek vir jou optel die meeste
Dis waar wat mense se jou eie hond byt jou die seerste
Ek het nooit gedink dat jy sou die aan my doen nie
Ek bedoel die strytjies tussen ons was nie so erg om dit te doen nie
So kyk hieso wats die doel hier, voor jy line wil ek jou voete was
Want jy het 'n vuil trap. Ek kon nie glo dat ek so stupid was.
Ek haat dat ek jou lief en jy liefde by iemand anders soek
Jy het my in die skool gesit maar eindlik in die siekeboeg
Ek was beproef met klomp versoekings, ek was true
Maar as ek terug kyk nou na dit toe dink ek damn it man ek moes,
Moes dit gedoen het sodat jy kon voel het,
Hoe voel dit om verneuk te wees deur die een wat jy nie verwag nie
Maar dankie ek was nie so groot gemaak nie
En deur jou sal ek niemand trust nie
Dis jou skuld
Ons was te jonk
Ek was te dom en te alleen om oor jou te kom
Ek weet nou
Dis jou skuld
Ek haat jou
Al bly ek altyd lief vir jou
Jy het mos gelieg vir my man
Jy het my gese whatever dit is jy sal stick by ′n man
Ek was all vir jou blind soos 'n mol vir jou justy
Jou eie ma het ge-warn van jou aksies
So askies ek hoop jy is ook nie wat hy soek
En wys dat die verhouding complicated is op facebook
Ek wens jy kom net terug hieso na my toe
Justy I hate you hoe kon jy die aan my doen
Daai was n rough patch almal gaan ook deur daai seisoen
As dit weer gebeur met julle se my wat gaan jy doen
Maar dus nxa line vat maar al jou boue
Onthou die wiel draai en jy gaan voel hoe voel daai koue
Praatjies van verhoudings hou ek nou net antisocial
'N players life het pedestals vir no girls, dus jou skuld




Francois van Coke feat. Early B - En Vriende
Альбом En Vriende
дата релиза
13-07-2018



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.