Gerrie Pretorius - Daardie Oomblik текст песни

Текст песни Daardie Oomblik - Gerrie Pretorius




Sanger: Loop ek deur mosteine, jou seer sal my nie keer
Want ek onthou, het jy my mos belowe?
En voor jy my dan weer kry, is ek op pad na jou
Die wiele rol, ek bring jou na my huis toe
En daar die hoorn blyk, toe jy voor my staan, dis die eerste
En daar die hoorn blyk, dit was 'n skielik daarn voor my
Soos die rooiste rooi en die mooiste van mooi
Dis jy die een wat ek in my hartjie innooi
En daar die hoorn blyk, was dit asof my lewe net sin mag
Ek vaar na vreemde stede, oor berg en dal na jou
Steek uit jou sylen, die seil ek kry sou wag vir jou
Ek laat my fakkel hoog brand lê, vir die lug wat van jy hou
En voor jy weer kan sien, staan ek en wag hier langs saam jou
En daar die hoorn blyk, toe jy voor my staan, dis die eerste
En daar die hoorn blyk, dis pas 'n skielik daarn voor my
Soos die rooiste rooi en die mooiste van mooi
Dis jy die een wat ek in my hartjie innooi
En daar die hoorn blyk, was dit asof my lewe net sin mag
En daar die hoorn blyk, toe jy voor my staan, dis die eerste
En daar die hoorn blyk, dis pas 'n skielik daarn voor my
Soos die rooiste rooi en die mooiste van mooi
Dis jy die een wat ek in my hartjie innooi
En daar die hoorn blyk, was dit asof my lewe net sin mag
En daar die hoorn blyk, was dit asof my lewe net sin mag



Авторы: Johannes C H M Jan Tuijp, Jonathan E H Jan Keizer, Jacobus Im Veerman


Gerrie Pretorius - Gister en Vandag
Альбом Gister en Vandag
дата релиза
30-09-2011



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
//}