Jan Blohm - Brand Die Vure текст песни

Текст песни Brand Die Vure - Jan Blohm



Hey bokkie trek aan jou Sondag special dis net ek en jy en 'n Suitcase vol winter om mee weg te gaan, as jy weg wil gaan.
Maar jou lyf het my gelos om buite te staan met Piet se ritmes en 'n tenk vol petrol en nowhere om heen te gaan.
Jy sal se brand, brand die vure hoog my lief, sing vir my uit Breyten se Brief.
Jy is so lucky, jy bly 'n kind en dis ek wat vlug, vlug in die wind.
En jy dra die mooiste klere



Авторы: jan blohm


Jan Blohm - Ruby
Альбом Ruby
дата релиза
07-11-2012




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.