Текст песни




Ek verlang na jou, geboorteplasie...
Na die liefde van 'n Moeder wat daar wag -
Deur die jare moes ek swerf in die vreemde;
Ver van haar glimlag-oë so sag.
Ek sien 'n graf - alleen, verlate -
Van ons Vader wat so roep in 'n droom...
O my Moeder, hoe hy waak in die stilte
Waar sy kniel by die ou akkerboom...
Ek kom terug, geboorteplasie,
Terug na jou, en die huisie aan die vlei.
My hart is bly, my dierb're Moeder!
Daar voel ek tuis, die wêreld vry.
Daar voel ek tuis, die wêreld vry.



Авторы: Traditional


Jim Reeves - Musiek Uit Die Wakis 2
Альбом Musiek Uit Die Wakis 2
дата релиза
04-10-2015

1   Lief Blompies In Die Maanskyn
2   Moederhuis (Home Sweet Home)
3   Sjeef By Die Koffie (Somebody Bad Stole The Wedding Bell)
4   As Die Lente Weer Kom
5   Moeder, Waar Is Jy Dan
6   Tien Sent In My Sak
7   Dis Lente Op Die Eiland
8   Trein na Pretoria
9   Boetie, Sy is 'n Perskeblom
10   Op My Ou Ramkietjie
11   Huis Op Die Plaas (Home On The Range)
12   Bitter-Soet Herinnerings
13   In Die Blomtuin
14   Huisie In Die Berge (met Doris Brasch)
15   My Nooientjie-Lief In Die Moerbeiboom
16   Dankbaarheid
17   Moederlief, Die Nag Is Donker
18   In Stellenbosch Vloei Daar 'n Waterstroomse
19   Dis Totsiens, Nie Vaarwel
20   Tomatiesous en Kerriekos (met Nico Carstens)
21   Ou Piet Was 'n Wewenaar
22   Aanstap Vlooie
23   Een Van Die Dae (One Of These Days)
24   Die Heidelied
25   Die Sterwende Kind se Boodskap
26   Geboorteplaasie
27   Vlooi Vlooi
28   Tant Hessie se Dinge
29   Kokkewiet
30   Picanniny
31   Jy Is My Liefling




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
Загрузка
Загрузка