Karlien Van Jaarsveld - As Die Gordyn Val текст песни

Текст песни As Die Gordyn Val - Karlien Van Jaarsveld



Ek en jy
Staan alleen
Almal is weg,
En ek voel dit reen
Soos elke aand,
Na elke show
Los jy my weer,
En jy't geen berou
As die gordyn val,
Haal jy jou masker af
En word jy weer jouself
Waar niemand jou kan sien,
En niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel
En wat ek van jou dink
Verander my en jou,
Ons moet begin te sing
Want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val
As die gordyn val,
Haal jy jou masker af
En word jy weer jouself
Waar niemand jou kan sien,
En niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel
En wat ek van jou dink
Verander my en jou,
Ons moet begin te sing
Want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val



Авторы: Johan Vorster


Karlien Van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Альбом Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
дата релиза
03-03-2011



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.