Karlien Van Jaarsveld - Daar's 'n Storm текст песни

Текст песни Daar's 'n Storm - Karlien Van Jaarsveld

Ek soek na dinge rondom my
Daar's soveel vrae wat onbeantwoord bly
Hoor jy die stiltes in jou hart?
Of soek jy ook na hoe dit alles was?
Want daar's 'n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sou ons dit kon regmaak?
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy
Ek hoor jou roep hier binne my
Ek ken die goed wat jou so seer laat kry
En al die vrae wat jy ook het
Al sou ons als weet, sou ons dit dan kon red?
Want daar's 'n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sou ons dit kon regmaak?
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy
En ek sou alles gee vir jou as jy ook wou
Dis die liefde wat ons hou
Want daar's 'n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sou ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sou ons dit kon regmaak?
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy
Want daar's 'n storm

Daar's 'n storm

Karlien Van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Альбом Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
дата релиза
03-03-2011

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.