Karlien Van Jaarsveld - Van Jaarsveld Hartedief текст песни

Текст песни Van Jaarsveld Hartedief - Karlien Van Jaarsveld



Ek wonder soms of jy ook als onthou,
Van hoërskool jare af tot hier en nou,
Ek wens ek kon die tyd net stil laat staan,
Voor ons te groot word en te veel verstaan.
Ek wonder soms hoe lank ons jonk sal bly,
Want jare kom en gaan, maar ons twee sal vir altyd vriende,
Bly net by my, ek sal jou daar kry
En as jy huil sal ek daar wees, vir jou het ek lief
Van-Jaarsveld-hartedief,
Wat my laat lag as ek wil huil,
My Annatjie wat ek vir niks verruil!
Sal ons nog jare lag oor dit wat was,
Studente kuiers verby middernag,
Ons het al soveel goed saam deurgemaak,
Anna, onthou jy, al ons lag en seerkry?
Ek wonder soms hoe lank ons jonk sal bly,
Want jare kom en gaan maar ons twee sal vir altyd vriende,
Bly net by my, ek sal jou daar kry,
En as jy huil sal ek daar wees, vir jou het ek lief
Van-Jaarsveld-hartedief,
Wat my laat lag as ek wil huil
My Annatjie wat ek vir niks verruil!
Met net een kyk sal ek verstaan,
Wat alles in jou hart aangaan,
Sal ek en jy ooit als kan oor vertel?
Bly net by my, ek sal jou daar kry
En as jy huil sal ek daar wees vir
Bly net by my, ek sal jou daar kry,
En as jy huil sal ek daar wees, vir jou het ek lief
Van-Jaarsveld-hartedief,
Wat my laat lag as ek wil huil!
My Annatjie wat ek vir niks, my Annatjie wat ek vir niks verruil!



Авторы: Karlien Van Jaarsveld


Karlien Van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Альбом Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
дата релиза
03-03-2011



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.