Текст песни Sê Net Ja (Kurt Darren Hitmix) - Kurt Darren
Sit
daar
in
'n
hoekie,
dalk
is
sy
die
een
Knip
vir
my
haar
ogie,
wys
vir
my
haar
been
'N
Man
is
nie
'n
klip
nie,
weet
mos
wat
ek
meen
O
bokka
ek
wil
huistoe
gaan
Koor
Sê
net
ja,
aha
aha
kom
dans
met
my
Sê
my
nou
eers
wat's
jou
naam
Sê
net
ja,
aha
aha
kom
dans
met
my
O
bokka
ek
wil
huistoe
gaan
Ek
stap
'n
bietjie
nader,
kyk
haar
in
die
oë
Die
donker
maak
my
brawer,
niks
om
te
verloor
O
my
liewe
aarde,
jy't
my
hart
bekoor
O
bokka
ek
wil
huistoe
gaan
Koor
Sê
net
ja,
aha
aha
kom
dans
met
my
Sê
my
nou
eers
wat's
jou
naam
Sê
net
ja,
aha
aha
kom
dans
met
my
O
bokka
ek
wil
huistoe
gaan
Ek
vat
toe
nou
my
kanse,
gee
vir
haar
'n
roos
Sy
draai
my
soos
'n
danser,
haar
passies
laat
my
bloos
Sy
sê
haar
naam
is
Adri,
haar
man
se
naam
is
Koos
O
pappa
ek
wil
huis
toe
gaan
Sê
net
ja,
aha
aha
kom
dans
met
my
Maar
wat
is
jou
sussie
se
naam
Sê
net
ja,
aha
aha
kom
dans
met
my
O
bokka
ek
wil
huistoe
gaan
1 Loslappie
2 Standing On the Edge (Remix)
3 Queen of Hearts
4 Alleen Leen Leen (Kurt Darren Megamix)
5 As Jy My Wil Hê (Kurt Darren Megamix)
6 Vat My Maak My Joune (Kurt Darren Megamix)
7 Yes! Jy's Die Een (Kurt Darren Megamix)
8 When Susannah Cries
9 You Want Love (Maria, Maria)
10 Ek Sit En Verlang
11 Lekker Lekker
12 Angel Eyes
13 Meisie Meisie
14 Sê Net Ja (Kurt Darren Hitmix)
15 Nommer Een (Kurt Darren Hitmix)
16 Hemel Op Tafelberg (Kurt Darren Hitmix)
17 My I.O Meisie (Kurt Darren Hitmix)
18 Nikita
19 Wil Jy?
20 Staan Op!
21 Goue Sokkie Medley: Give Me Back My Love
22 Goue Sokkie Medley: I'm the Eagle, You're the Wind
23 Goue Sokkie Medley: Love Springs Eternal
24 Goue Sokkie Medley: Everybody Loves South African Girls
25 Alone
26 Footloose
27 Smoorverlief Medley: Waar Is Jy
28 Smoorverlief Medley: Jy's Mooi Verby
29 Smoorverlief Medley: Daar's 'n Lied In My Hart
30 Smoorverlief Medley: Een Miljoen
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.