Lance James - Die Stem van Suid-Afrika текст песни

Текст песни Die Stem van Suid-Afrika - Lance James



Uit die blou van onse hemel,
Vit die diepte van ons see.
Oor ons ewige gebergtes
Waar Die kranse antwoord gee,
Deur ons ver-verlate vlaktes
Met die kreun van ossewa
Ruis die stem van ons geliefde,
Van ons land Suid-Afrika
Ons sal antwoord op jou roepstem,
Ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe
Ons vir jou, Suid-Afrika.
Op U Almag vas vertrouend,
Het ons vadere gebou:
Skenk ook ons die krag, o Here!
Om te handhaaf en te hou
Dat die erwe van ons vaad're
Vir ons kinders erwe bly:
Knegte van die Allerhoogste,
Teen die hele wereld vry.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou o Heer
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.



Авторы: M. L. Villiers, P. J. Vranken, C.j. Langenhoven


Lance James - Die Stem Op Spesiale Versoek
Альбом Die Stem Op Spesiale Versoek
дата релиза
12-03-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.