Michael Lindt - Marelize My Lief текст песни

Текст песни Marelize My Lief - Michael Lindt



Marlise my lief
Marlise my lief
Dit is lekker hier by jou vir al as jy
My nog al met öe wat
Ek is lief vir jou
So baie lekker om te weet dat als wat jy
Is en wat jy ooit sal wees jy wil deel met my
Dit maak my bly
Marlise my lief ek het niemand tog so lief gehad nie
Marlise my lief is jy nie bly ons het die kans gevat nie
Marlise my lief speel voel ek nie so verward nie
Marlise my lief want niemand het 'n mooier hart nie
Ek het jou lief my hartedief marlise my lief
Dit is lekker as ek jou vat my dag vertel
Want jys mos tog my beste pel ek is mal oor jou
So baie lekker as ek jou uit jou maag hoor lag jou woorde is
Altyd soet en sag jys mos lief vir my ek weet jys lief vir my
Marlise my lief ek het niemand tog so lief gehad nie
Marlise my lief is jy nie bly ons het die kans gevat nie
Marlise my lief steeds voel ek nie so verward nie
Marlise my lief want niemand het 'n mooier hart nie
Marlise my lief
Speel intro:
Marlise my lief ek het niemand tog so lief gehad nie
Marlise my lief is jy nie bly ons het die kans gevat nie
Marlise my lief steeds voel ek nie so verward nie
Marlise my lief want niemand het 'n mooier hart nie
Ek het jou lief my hartedief
Marlise my lief marlise my lief marlise my lief marlise my lief




Michael Lindt - Wat 'n Lekker Lewe
Альбом Wat 'n Lekker Lewe
дата релиза
01-11-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.