Nicholis Louw - Kom Lê Vanaand Hie' Langs My текст песни

Текст песни Kom Lê Vanaand Hie' Langs My - Nicholis Louw



Groot bruin wat my dood wil kyk
Met 'n gladde nat vel my gedagtes wyk
Want my kop trek skeef as ek na haar staar
Ek weet sy dink ek's gemaak vir haar
My hande sweet hoe sal ek vaar
As ek my kans nou vat en ek vir haar
Kom vanaand hie' langs my ek wil jou by my
Ek sal nie stokkies draai nie ek wat ek wil
Kom vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam
Jou kyk verklap dit alles en jy werk met 'n plan
Sy't my mooi sien kom en sy weet ek werk
Sy vat al my geld maar sy's elke sent werd
Sien sy's hopeloos te mooi vir 'n ou soos ek
Daai sag rooi lippe soen my op die bek
Ek dog ek staan toe't ek klaar geval
En ek smile so breed want sy't gesê sy sal
My gedagtes dwaal na my meisie se
Hoe ry die boere sit sit so
Ek sing vir haar 'n liedjie maar sy ek sing sleg
En toe sy my weer soek toe is ek weg



Авторы: Nicholis Louw


Nicholis Louw - My Hart Is Aan Die Brand
Альбом My Hart Is Aan Die Brand
дата релиза
03-10-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.