Текст песни




Ons is hier voor jou huisie, die straatlig brand
Jy's so mooi my gedagtes verdwaal
Ek wonder hoe sal ek weet of ek jou kan vra
Kan ek vra: kom bly by my
Jy vorentoe, ek dog jy wil my soen
Maar jou asem streel sag teen my oor
En ek voel hoe ek koud word my bloed wat stol
Toe jy vra: kom bly by my
Dis in jou oë, dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome, dis in my woorde
Kom bly by my
Dink wat ek en jy saam kan doen
Bly by my
In die donker was jou die lig vir my
Jy't 'n straal by die sonlig gesteel
Ek wil nooit weer 'n dag sonder jou begin
Sal ek vra: kom bly by my
Ek vorentoe, jy dog ek wil jou soen
Maar my asem streel sag oor jou oor
En ek fluister: my liefling, gee my jou hand
En ek sê: kom bly by my
Dis in jou oë, dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome, dis in my woorde
Kom bly by my
Dink wat ek en jy saam kan doen
Bly by my
Ek weet presies waarheen ons twee gaan
Ek voel so sterk as jy langs my staan
Dis reg
En ek voel die wêreld om ons draai
Klaar gewonder, klaar geraai
Kom bly by my
Dis in jou oë, dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome, dis in my woorde
Kom bly by my
(Ooh, kom bly by my)
Dis in jou oë, dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome, dis in my woorde
Kom bly by my
Dink wat ek en jy saam kan doen
Dis in jou oë, dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome, dis in my woorde
Kom bly by my
Dink wat ek en jy saam kan doen
Bly by my



Авторы: Nicholis Louw


Nicholis Louw - Grootste Treffers So Ver

1   Abra Kadabra
2   Baby Baby Baby
3   Rock Daai Lyfie
4   Net Die Een Vir My - Maia Hee
5   Ek Wil My Baby Hê Vanaand
6   Kom Ons Vat 'n Kans
7   Hier Naby Jou
8   Vergeet en Vergewe
9   Purple Rain
10   Ek's Nog Hier
11   My Hart Is aan die Brand
12   Water Jou Mond
13   Voel die Energie
14   Nommer Asseblief
15   Die Engel By My
16   Tussen Die Lakens Dans
17   Sit die Lig Aan
18   Mamma (with Kurt Darren)
19   Net vir My
20   El Shaddai
21   Generaal - Ek Kom Jou Dogter Haal
22   Welkom By My Party
23   Emmers Vol Liefde
24   Dis Net Ek en Jy
25   To All the Girls I've Loved Before
26   Ek Klop aan Jou Hart
27   Lekker Girl
28   Ek Onthou
29   Bly By My
30   Net Hier
31   Hoe Ver Sal Jy Gaan
32   Think About You
33   Ek Wil Hê Jy Moet Bly
34   Sê My - Doen Dit Vir My
35   Ek wonder
36   Baby Jy's Myne
37   Jy's My Alles
38   Kom Lê Vanaand Hie' Langs My
39   Tribute to Elvis Medley
40   Just for You




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
Загрузка
Загрузка