Nicholis Louw - Mamma текст песни

Текст песни Mamma - Nicholis Louw



Mamma dankie vir wie ek is
Dankie vir wat ek nooit sal wees
Daar's baie wat ek graag wou se
As ek vergeet
Vergewe my
Mamma jy was nog altyd daar
Jy't my geleer jy't my bewaar
As ek my lewe oor kan kry
Wens ek Ma's daar by my
Daar by my
En ek weet jy't gedroom
En ek weet jy't geglo
En ek's jammer ek was nie altyd onder jou oe
Maar ek is waar ek is want Ma't my gely
Ek mis jou ek mis jou
Mamma miskien was ek verkeerd
Jou trane sal ek nooit vergeet
Vandag wil ek net jammer se
Ek's lief vir jou
Vergewe my vergewe my
En ek weet jy't gedroom
En ek weet jy't geglo
En ek's jammer ek was nie altyd onder jou oe
Maar ek is waar ek is want Ma't my gely
Ek mis jou ek mis jou
Ma ek mis jou
Mamma ek hoop jy's trots op my
Ek hoop vandag maak ek jou bly
As ek my lewe oor kan kry
Wens ek Ma's
Daar by my
Want ek weet jy't geglo saam my gedroom
Hierdie lied is net vir jou mamma



Авторы: Savan Harish Kotecha, Josef Larossi, Andreas Romdhane, Tony Neef



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.