Текст песни Net vir My - Nicholis Louw
Swaar
moes
U
heeldag
dra
Aan
U
'n
kruis
gegee
U't
nooit
gekla
of
vra
Wat
sal
verligting
gee
Die
doringkroon
gedra
Die
skare
tart
en
skree
Verdra
dit
tree
vir
tree
Gekreun
en
meegegee
Steeds
moes
U
verder
dra
Niemand
het
omgegee
U't
hul
vergewe
ja
Al
het
U
niks
oortree
Sou
hul
die
vrees
gewaar
Toe
spykers
deur
U
breek
Die
plek
is
Golgota
Waar
U
die
laaste
woorde
skree
Ek
loof
U
naam
o
Heer
Die
lyding
en
die
seer
Wat
U
moes
deurmaak
Vir
my
Ek
buig
nou
voor
U
neer
En
bring
U
alle
eer
Want
U
het
gesterf
Net
vir
my
U
het
weer
opgestaan
U
het
die
dood
oorwin
Na
die
hemel
opgevaar
Waar
engelkore
sing
Die
lyding
is
verby
U
het
my
plek
berei
Om
vir
altyd
te
bly
Daar
is
'n
plek
langs
U
vir
my
1 Treffer na Treffer (Hitmix)
2 Vergeet en Vergewe
3 Maar Ek Wil Dit Hê
4 Die Engel By My
5 Speel Jy My, Speel Ek Jou?
6 I'd Do Anything for Love (But I Won't Do That)
7 Hoe Ver Sal Jy Gaan
8 Jy's My Alles
9 I'm Coming Home
10 Do You Remember Me
11 To All the Girls I've Loved Before
12 Unmistakable
13 Everything I Touch
14 Ek Is Lus Vir Jou
15 Run Away with You
16 Net vir My
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.