Refentse - Dans Meraai текст песни

Текст песни Dans Meraai - Refentse

Jy kan worry oor die bank wat jou kar wil vat
En oor jou meisie sy's al weke laat
Jy kan worry dat die hare uit jou kop uit val
En al die taxes wat jy moet betaal
Jy kan worry oor die virusse wat jou kan vang
En oor jou pens wat oor jou kortbroek hang
Jy kan worry oor jou kindes wat die rondtes loop
En oor jou bure wat hul grassies rook
Ja jy kan worry (Worry)
Worry (Worry)
Worry (Worry)
Jy kan dans
Skuif die stoele weg rol die matte op
Skop uit jou skoene maak die heupe los
Kom aan skud daai boude laat die koppies swaai
Kom aan vat my hand en laat ons dans Meraai
Skuif die stoele weg rol die matte op
Skop uit jou skoene maak die heupe los
Kom aan skud daai boude laat die koppies swaai
Kom aan vat my hand en laat ons dans Meraai
Jy kan worry oor die parliament en al sy grense
Smaak my hulle weet nie ons is almal mense
Worry oor jou girl wat weer die bloumoord gil
Ag stoppit baby kom ons dans a little
Jy kan worry oor 'n bluetick van jou beste pel
Oor die polisie wat die honger skel
Jy kan worry oor die honde wat die heelnag blaf blaf blaf
Lyk soos 'n blessing maar ek voel gestraf
Ja jy kan worry (Worry)
Worry (Worry)
Worry (Worry)
Jy kan dans
Skuif die stoele weg rol die matte op
Skop uit jou skoene maak die heupe los
Kom aan skud daai boude laat die koppies swaai
Kom aan vat my hand en laat ons dans Meraai
Skuif die stoele weg rol die matte op
Skop uit jou skoene maak die heupe los
Kom aan skud daai boude laat die koppies swaai
Kom aan vat my hand en laat ons dans Meraai
Kom laat ons dans
Kom laat ons dans Meraai (Meraai)

(Dans Meraai dans Meraai)
O laat ons dans Meraai (Dans Meraai dans Meraai)
Laat ons dans Meraai (Dans Meraai dans Meraai)
Dans Meraai (Dans Meraai dans Meraai)
Dans Meraai dans Meraai
Dans Meraai dans Meraai
Dans Meraai

Авторы: Don Kelly

Refentse - Wandel In My Woning
Альбом Wandel In My Woning
дата релиза
09-10-2020

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.