Refentse - Stormnag текст песни

Текст песни Stormnag - Refentse



(Ahh)
(Ahh)
(Ahh)
(Ahh)
(Ahh)
(Ahh)
(Ahh)
(Ahh)
My gedagtes sit alweer
In die storms van die nag
Donker wolke wilde weer
Ek weet nie meer wanneer of waarheen
Hierdie wolke help my skeiding
my wie's hier vir jou ding
Wie's hier vir my ding?
Daar is Metropolisie in die weiding
Hulle praat van haatspraak en skeiding
Hierdie nag het my vertel van die hemel en die hel
Hierdie nag is soet en seer
Sonder sorges sonder beheer in die donker nag
Hierdie nag het my kom wys
Verdoesel al die parasiete op jou reis
Ek sal jou nerf-af staanop wys
Al ooit gewonder hoe die hemelsleet op jou sal lyk?
Hoë wolke kom maar weer
Kom al weer en weer en leer my dissipline
Want die water drink die son
Maar die bende nog altyd ooral rond
Hierdie nag het my vertel van die hemel en die hel
Hierdie nag is soet en seer
Sonder sorges sonder beheer in die donker nag
Dis 'n stormnag
'N Stormnag
In die stormnag
Wel hallo liewe jongmens jy's welkom by my plek
Jy's speel hangman met die waarheid maar die noose is om jou nek
Stuur 'n wingerd deur jou keel sien jou anderkant die muur
Hoekom dan so gedryf deur die vrees en plesier?
Hierdie nag het my vertel van die hemel en die hel
Hierdie nag is soet en seer
Sonder sorge sonder beheer in die donker donker nag
Dis 'n stormnag
'N Stormnag
In die stormnag



Авторы: Refentse Morake


Refentse - Wandel In My Woning
Альбом Wandel In My Woning
дата релиза
09-10-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.