Refentse - Trippe Trappe Trone текст песни

Текст песни Trippe Trappe Trone - Refentse



Trippe trappe trone, sys die ongewone maar jy slaap
Jy weet 'n mens het so veel wense
Maar wat van al die grense wat sin maak, soms
So trippe trappe trone kom wandel in my waning as jy wil
Ek wil my psige met jou deel
By jou staan emotioneel
Maar ek sukkel, help my praat
Helene imagine aan my sy, Helené, lief vir my
Helené, ons kan wakker bly, Helené, ek en jy
Hélené, ek het die feels gekry, Helené, Helené
Helené, wanna be mister Helené
Mister Helené, wanna be mister ek en jy
So imagine me and a city girl sitting in a tree K.I.S.S.I.N.G
To the world we go, say no more
To Monaco and Tokyo hey, well baby I don't know
Why ungi yenza ngi feele so
Why ungi yenza ngi feele this way
Ungi yenza ngi feele
Ek het nie die wéreld se geld nie
Verlief en verlore kan nie help nie
Ek is seker ek will jy moat onthou
That I wanna be loyal you know, know
Hey sister Helené, sal jy saam my wakker bly
En in die donker vry like Tokyo and Rio
Helené, imagine aan my sy, Helené, lief vir my
Helené, ons kan wakker bly, Helené, ek en jy
Hélené, ek het die feels gekry, Helené, Helené
Helené, wanna be mister Helené
Mister Helené, wanna be mister ek en jy
Trippe trappe trone wandel in my waning as jy wil
So girl ek het jou lief en ek weetjys bang
Maar ek bly net hier ek wil nérens gaan
Want die liefde is altyd 'n betere
Rede vir elke liewe plan om hel toe te gaan
Oh partisiano, porta mi via
Oh Bella ciao, bella ciao, bella ciao, ciao, ciao.
Helene imagine aan my sy, Helené, liefvir my
Helené, ons kan wakker bly, Helené, ek en jy
Hélené, ek het die feels gekry, Helené, Helené
Helené, wanna be mister Helené
Mister Helené, wanna be mister ek en jy



Авторы: Refentse Morake


Refentse - Wandel In My Woning
Альбом Wandel In My Woning
дата релиза
09-10-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.