Refentse - Liefdegenerasie текст песни

Текст песни Liefdegenerasie - Refentse



Hier kom die filistyn
Hulle kom hier vir ons lok
Praat van vry en veilig leef
En plaas ons in ′n hok
Verlos my van jou grendel
Verlos my van jou slot
Vry van alle grense
In gister se kom klop
Ek gee vir my jou woorde
Ek belowe jou my hart
Ek gee jou my generasie
Liefde generasie
Ek gee jou my gedagtes
Ek belowe jou die lug
Ek gee jou my generasie
Liefde generasie
Ek is seker daar is 'n rede, maar ek kan dit nie verstaan nie
Soms sing ek ′n lied van vrede en niemand pik 'n traan
Sing jy 'n lied van blomme
Sing jy ′n lied van goud
Ook ′n beeld van jou verlede
En los hom in die veld
Ek gee vir jou my woorde
Ek belowe jou my hart
Ek gee my jou generasie
Liefde generasie
Ek gee jou my gedagtes
Ek belowe jou die lug
Ek gee my jou generasie
Liefde generasie
Ek veg nie namens mense nie
Ek praat maar slegs my hart
Ek voel die pot is mis gesit
En kinders volg die kraan
Oh hoh hoh generasie
Kom maak geraas hier
Kom sing hier van blomme
Kom wandel in geluk
Kom bou my land se toekoms
Van gupta tot geluk
Oh hoh hoh generasie
Oh hoh hoh kom maak geraas hier
Ek gee vir jou my woorde
Ek belowe jou my hart
Ek gee my jou generasie
Liefde generasie
Ek gee jou my gedagtes
Ek belowe jou die lug
Ek gee my jou generasie
Liefde generasie



Авторы: Refentse Morake, Brandon Peyper


Refentse - Liefdegenerasie
Альбом Liefdegenerasie
дата релиза
28-09-2018




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.