Riana Nel - By My текст песни

Текст песни By My - Riana Nel



Die deur swaai oop, hy vir my:
"Aspoestertjie jy's myne
En selfs in sak en as is jou skoonheid sonder einde"
En in sy is ek verlore
Ek sukkel om te staan
Maar wie sou ooit kon raai dat hy sou dat hy sou bly
By my, vannaand
Bly by my vannaand
Voor die oggend jou hier by my kry
jy sal bly vannaand
Bly by my vannaand
Die ure in die glas loop vinnig uit
En al wat ons wil is tyd
Maak dit saak, die aand's verby
Maar dis lank nog nie die einde
Die sprokie het toe waar geword
Kan jy glo ek is nou syne?
Die sekondewyser slaan alweer
Maar tyd is nou ons vriend
En wie sou ooit kon raai dat hy sou dat hy sou bly
By my, vannaand
Bly by my vannaand
Voor die oggend jou hier by my kry
jy sal bly vannaand
Bly by my vannaand
Die ure in die glas loop vinnig uit
En al wat ons wil is tyd wat nooit uitloop nie
En liefde wat vertrou
En selfs hier in my swakheid
Sal ek aanhou klou
Jy sal bly by my
Bly by my vannaand
Voor die oggend jou hier by my kry
Jy sal bly vannaand
Bly by my vannaand
Die ure in die glas loop vinnig uit
En al wat ons wil is tyd



Авторы: Riana Nel


Riana Nel - Die Moeite Werd
Альбом Die Moeite Werd
дата релиза
01-04-2011




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.