Riana Nel - Maak Oop Jou Oë текст песни

Текст песни Maak Oop Jou Oë - Riana Nel



Ek het gewonder hoe ek sonder jou, aan sou stap in die lewe.
Nie ooit getwyfel hoe ek voel.
En vir die eerste keer my hart gegee.
'N Kans gevat op ware liefde, ons was tog vir mekaar bedoel.
Maar elke dag 'n vraag sonder 'n antwoord.
En ek sien dit in jou oë, wat ek nie wil hoor.
Maak oop jou en sien wat voor jou staan in die maanlig en my wat jy voel.
my wat jy voel.
Maak oop jou en sien wat voor jou staan in die maanlig en my wat jy voel.
my wat jy voel.
Daar moet 'n rede wees vir al die vrees, ek veg met elke klein gedagte, regtig gehoop dis dalk jy.
Mmmm.
Verniet, en hier's ons nou en ek onthou, ons is eerder beter af as vriende.
Jy weet die waarheid maak so seer.
En elke dag 'n vraag sonder antwoord.
Maar ek sien dit in jou oë, wat ek nie wil hoor.
Maak oop jou en sien wat voor jou staan in die maanlig en my wat jy voel.
my wat jy voel.
Maak oop jou en sien wat voor jou staan in die maanlig en my wat jy voel.
my wat jy voel.
Ek het gehoop jy sal my kom haal vanaand.
Hopelik weet jy dis te laat, vanaand.
Maak oop jou en sien wat voor jou staan in die maanlig en my wat jy voel.
my wat jy voel.
my wat jy voel.
Maak oop jou en sien wat voor jou staan in die maanlig en my wat jy voel.
my wat jy voel.
Musiek en lirieke deur Riana Nel



Авторы: Ewald Coleske, Riana Nel


Riana Nel - Die Moeite Werd
Альбом Die Moeite Werd
дата релиза
01-04-2011




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.