Текст песни Pakpoort - Riku Lätti
Was
ek
smoordronk
op
jou
stoep
Het
ek
iemand
iets
hoor
roep
Uit
die
stadslawaai
Ek
sê
ons
maak
toe
nog
'n
skyf
Ek
in
die
holte
van
jou
lyf
Terwyl
ons
kyk
hoe
sak
die
son
Was
daar
iets
wat
jy
wou
sê
Ek
voel
die
woorde
in
jou
longe
lê
Tussen
asem
en
nikotien
Stuur
my
groete
aan
jou
stoep
Aan
die
mense
wat
jy
ontmoet
En
sê2
ek's
jammer
oor
al
die
bloed
As
ek
aan
jou
dink
Verlang
ek
na
jou
Dan
wil
ek
jou
pakpoort
omvou
Selfs
al
so
ons
aanhou
praat
Oor
die
goed
wat
aan
ons
raak
Sou
ons
nooit
dit
als
kon
sê
nie
En
al
sou
ons
kon
vergeet
Meteens
ophou
meet
Sal
die
tyd
dit
nooit
verdra
nie
Ons
was
altyd
amper
klaar
Altyd
amper
daar
Ons
vir
ewig
altyd
mense
Ek
weet
ek
moet
jou
verlaat
Ek
weet
dit
maak
jou
moerse
kwaad
Ek
spy
mos
vir
die
FBI
Stuur
my
groete
aan
jou
stoep
Aan
die
mense
wat
jy
ontmoet
En
sê
ek's
jammer
oor
al
die
bloed
1 Dra Die Liggies
2 Blou
3 Bicycle Sonder Slot
4 Pakpoort
5 Desert Rose (with Nianell)
6 Ek Mis Jou So
7 Kiekies
8 Binne My
9 Skei
10 SMS
11 Sirkels
12 Die Brief
13 Kruidjie-roer-my-nie
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.