Текст песни Krummel En Baksteen - Robbie Wessels
Oor
die
Vrystaat
vlaktes
loop
′n
ou
legende
Dis
'n
ou
bende
verhaal
In
die
vroeë
Nineties
het
die
boere
Laaities,
nog
vir
kattekwaad
betaal
Meneer
Jan.
A
Hartman
haal
sy
pikswart
Rottang
uit
sy
boekrak
kabinet
En
jy
hoop
die
gebreide
Springbokvel
In
jou
onderbroek
sal
jou
red
Krummel
en
Baksteen,
jy
trap
op
my
hakskeen
Jy
speel
met
die
leeu
se
snor
Krummel
en
Baksteen,
ons
moet
skep
as
dit
pap
reen
Sal
jy
my
′n
ietsie
score?
Krummel
en
Baksteen,
jy
trap
op
my
hakskeen
Jy
speel
met
die
leeu
se
snor
Krummel
en
Baksteen,
ons
moet
skep
as
dit
pap
reen
Sal
jy
my
'n
ietsie
score?
Krummel
is
kort
en
ou
Baksteen
breed
As
jy
dalk
vergeet
wie's
wie
Krummel
is
die
leier
van
die
KGB′s,
en
Baksteen
sy
Appy
Die
KGB′s
is
die
Kort-Gat-Bliksems,
hulle
soek
meestal
skoor
Maar
hulle
grootste
missie
is
om
sonder
Permissie
is
om
verniet
kos
op
te
spoor
Krummel
en
Baksteen,
jy
trap
op
my
hakskeen
Jy
speel
met
die
leeu
se
snor
Krummel
en
Baksteen,
ons
moet
skep
as
dit
pap
reen
Sal
jy
my
'n
ietsie
score?
Krummel
en
Baksteen,
jy
trap
op
my
hakskeen
Jy
speel
met
die
leeu
se
snor
Krummel
en
Baksteen,
ons
moet
skep
as
dit
pap
reen
Sal
jy
my
′n
ietsie
score?
Op
'n
dag,
by
′n
publieke
kraan
Lê
die
water
wyd
versprei
En
Krummel
drink
daat
na
'n
Rugby
Practice,
en
begin
vir
Baksteen
spuit
Baksteen
spring
toe
in
die
groot
Plas
water,
om
vir
Krummel
nat
te
spat
Maar
hy
gly
en
val
in
die
modder
water
Plat
op
sy
gat
Krummel
en
Baksteen,
jy
trap
op
my
hakskeen
Jy
speel
met
die
leeu
se
snor
Krummel
en
Baksteen,
ons
moet
skep
as
dit
pap
reen
Sal
jy
my
′n
ietsie
score?
Krummel
en
Baksteen,
jy
trap
op
my
hakskeen
Jy
speel
met
die
leeu
se
snor
Krummel
en
Baksteen,
ons
moet
skep
as
dit
pap
reen
Sal
jy
my
'n
ietsie
score?
En
so
ontstaan
daar
toe
'n
twee
geveg
Reg
agter
die
mans-koshuis
En
ons
almal
volg
soos
die
twee
gesels
Oor
hoe
hulle
mekaar
gaan
wys
Wie′s
die
tough-ste,
Wie′t
die
meeste
spoed,
wie't
die
beste
upper-cut?
En
ons
vorm
′n
sirkel,
en
begin
te
cheer
Toe
begin
die
vuiste
klap
So
halfuur
later
lui
die
klok
vir
ete
En
die
fight
stop
in
sy
spoor
En
soos
ons
stap
vra
Krummel
vir
Baksteen
"Het
jy
nog
'n
ietsie
oor?"
Ja,
my
broer,
ek
skuld
jou
nog
een
Ek
is
jammer
ek
het
jou
gebyt
Nee
wat,
"don′t
be
sorry",
ek
het
jou
vergewe
Ons
gaan
aan
na
etenstyd
Krummel
en
Baksteen,
jy
trap
op
my
hakskeen
Jy
speel
met
die
leeu
se
snor
Krummel
en
Baksteen,
ons
moet
skep
as
dit
pap
reen
Sal
jy
my
'n
ietsie
score?
Krummel
en
Baksteen,
jy
trap
op
my
hakskeen
Jy
speel
met
die
leeu
se
snor
Krummel
en
Baksteen,
ons
moet
skep
as
dit
pap
reen
Sal
jy
my
′n
ietsie
score?
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.