Snotkop feat. Emo Adams - Juffrou De Kok текст песни

Текст песни Juffrou De Kok - Snotkop feat. Emo Adams



Die hoërskool juffrou het ons uitgevang, skelm rook innie koshuisgang
Sy sit ons radio aan, ek en my pêl ons kry skoon skaam
Die skok, daai juffrou de Kok
Ja, juffrou de Kok, in haar bloedrooi rok
Oe, sy vat my skyf-skyf-skyf, en swaai haar lyf-lyf-lyf
Ja, juffrou de Kok, ja sy kon bob-bob-bob, bob-bob, bob-bob-bob
Nou die einde van die jaar met die matriekdans
Ek en my pêl vat weer 'n kans
Voor ek die skyf uit my sak uithaal, staan sy daar, poedelnaak kaal
Die skok, daai juffrou kon bob
Ja, juffrou de Kok, in haar bloedrooi rok
Oe, sy vat my skyf-skyf-skyf, en swaai haar lyf-lyf-lyf
Ja, juffrou de Kok, ja sy kon bob-bob-bob, b-bob, bob-bob-bob
Juffrou de Kok met daai lekker warm lyf, en haar bloedrooi rok
Met jou hanne op jou kop, ons dankie tog
Oe, juffrou de Kok wat so lekker kon bob
In matriek en nou klaar met skool,
En juffrou de Kok sy maak die seuns katools
Vra vir Emo en vir my Snotkop,
Wie's die onnie van die jaar, oe, is de Kok
Ek en my pêl gaan sokkie weer, juffrou de Kok staan by die deur
My voete ruk en my bene skud, juffrou de Kok het haar dood geskrik
Die skok, toe sy sien hoe ek hop
Ja, juffrou de Kok, sy was 'n shot (in haar bloedrooi rok)
Ek gooi my lyf-lyf-lyf, dans teen haar styf-styf-styf
Ja, ek en de Kok, ja ons kan bob-bob-bob, bob-bob, bob-bob-bob
Ek gooi my lyf-lyf-lyf, dans teen haar styf-styf-styf
Ja, ek en de Kok, ja ons kon bob-bob-bob, bob-bob,
Bob-bob-bob, bob-bob, bob-bob-bob, bob-bob, bob-bob-bob, bob-bob



Авторы: Machiel Roets


Snotkop feat. Emo Adams - Die Beste Van Snotkop
Альбом Die Beste Van Snotkop
дата релиза
24-10-2011



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.