Snotkop feat. Monique - Ek Val Vir Jou (feat. Monique) текст песни

Текст песни Ek Val Vir Jou (feat. Monique) - Snotkop feat. Monique



Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
Ek val vir jou
Ek voel paniekerig, benoundheid wat ek glad nie regtig werklik ken
My wêreld tuimel rond
Ek kyk of ek jou hart vir my kan wen
Ek kan nie keer k-k-keer
Dis alles wat ek in my voel
Ek veg, beveg, tussen my hart ek wys jou weg
Ek wil my lewe voluit leef
Teiken op my sanity
Ek wil die passie voel en alles leef
Dis alles net n fantacy
Ek wil my lewe voluit leef
Dit is my reality
Dit gooi my rond en bond dag en nag
Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
Ek kan dit nie glo nie
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou
Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
Ek kan dit nie glo nie
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou
Ek is op n kritiese missie met al my drome in jou hand
Net soos n rower op n skip soek ek daai skat diep in die sand
Ek is histeries, geneties, is my hart altyd vol
Dis nie n droom nie, dis die werklikheid en dis hoe ek rol
Ek wil my lewe voluit leef
Teiken op my sanity
Ek wil die passie voel en alles weet
Dis alles net n fantacy
Ek wil my lewe voluit leef
Dit is my reality
Dit gooi my rond en bond dag en nag
Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
Ek kan dit nie glo nie
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou
Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
Ek kan dit nie glo nie
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou
Ek struikel, ek struikel
Check dit uit
Ek kan dit nie glo nie
Snotkop
Ek struikel
En monique
Ek struikel nou
Dis soos ons rol
Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
Ek kan dit nie glo nie
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou
Die een wat val vir jou
Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
Ek kan dit nie glo nie
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou
Die een wat val vir jou
Oohh



Авторы: Ari Erik Veikko Lehtonen, Marko Reijonen, Anna-karima Maria Holm, Niel Schoombee, Annie Marie Kratz-guta


Snotkop feat. Monique - Die Beste Van Snotkop
Альбом Die Beste Van Snotkop
дата релиза
24-10-2011



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.