Snotkop - Kry Jou Ass By Die Werk текст песни

Текст песни Kry Jou Ass By Die Werk - Snotkop



My vriend het 'n meisie, en hy haat daai bitch
Hy kerm elke donnerse dag
Hy dis nou tyd om daai girl te los
Hy gaan crack as hy langer wag
Sy sit op haar gat, hy werk homself oor 'n mik
En sy druk net al sy cash in haar sak
Sy die werk is skaars, sy slaap maar heeldag laat
Wel my vriend, wie's nou slapgat?
Dis verby, dis verby - e e e e e
Nana, kry jou ass by die werk
Sy moet gly, sy moet gly - e e e e e
Nana, kry jou ass by die werk
Hy verdien 'n klein salaris, en dis net nie genoeg
So vinnig soos wat sy dit spandeer
Sy die werk is skaars, waarvoor sy kwalifiseer
En haar smaak is fokken duur
Dis verby, dis verby - e e e e e
Nana, kry jou ass by die werk
Sy moet gly, laat sy gly - e e e e e
Nana, kry jou ass by die werk
Wel dis seker ook moeilik om net rond te - oh yeah
Wel as dit verniet is wil jy dit seker - oh yeah
My vriend het 'n boyfriend, en sy haat daai doos
Sy kerm elke donnerse dag
Hy hy soek meer 'jash' om by die huis te kan bly
Wel my vriend, hy stem saam gat
Dis verby, dis verby - e e e e e
Nana, kry jou ass by die werk
Hy moet gly, hy moet gly - e e e e e
Nana, kry jou ass by die werk
Dis verby, dis verby - e e e e e
Nana, kry jou ass by die werk
Hy moet gly, hy moet gly - e e e e e
Nana, kry jou ass by die weeeeerk



Авторы: The Offspring


Snotkop - Die Beste Van Snotkop
Альбом Die Beste Van Snotkop
дата релиза
24-10-2011




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.