Snotkop - Agter Op My Fiets - перевод текста песни на английский

Текст и перевод песни Snotkop - Agter Op My Fiets




Agter Op My Fiets
On the Back of My Bike
Spring maar agter op by my, agter op my fiets
Hop on the back with me, on the back of my bike
En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan
And I don't know where we're going yet
Nie, maar dit pla my ook nie regtig nie
No, but it doesn't really bother me
Spring maar agter op by my, dan gaan ons saam hier weg.
Just hop on with me, and we'll get out of here together.
En ek weet nog nie waarnatoe,
And I don't know where to yet,
Maar dit maak nie saak nie, want ek ken die weg
But it doesn't matter, because I know the way
Ek ken jou nog nie, maar jy lyk nes Barbie
I don't know you yet, but you look like Barbie
En dis dalk alles te danke aan die vyf Baccardi
And it's maybe all thanks to the five Bacardi
Maar ek dink elke dag aan jou mooie gesig
But I think about your beautiful face every day
Aan jou lyfie "oo" so mooi n bietjie oorgewig
About your body, "ooh" so beautiful, a little overweight
En ek hoop so jy pas hier agter teen my rug
And I hope you fit back here against my back
Want ek het n nuwe fiets, en ja, ek wil jou lift
Because I have a new bike, and yes, I want to give you a lift
So vergeet die trein, vergeet die bus
So forget the train, forget the bus
Spring maar agter op my fiets hier waar ek lekker rus
Just hop on my bike here where I'm resting
En nou pas vertel ek jou wat jy graag wil hoor
And now I'm telling you what you want to hear
Met jou arms om my lyf, lui my klokkie oor en oor
With your arms around my body, ringing my bell over and over
Noem my Trompie en saam is ons die Boksombende
Call me Trompie and together we are the Boksombende
Lekker boudjies soos kersgeskenke
Nice thighs like Christmas presents
Maar die volgende oggend was ek heel geskok
But the next morning I was quite shocked
Agter op my fiets het jy vir my gejok
On the back of my bike you lied to me
Jy wou net my fiets met al die kêrels deel
You just wanted to share my bike with all the guys
En toe ek sien, het sy my fiets gesteel
And when I saw, she stole my bike
Spring maar agter op by my, agter op my fiets
Hop on the back with me, on the back of my bike
En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan
And I don't know where we're going yet
Nie, maar dit pla my ook nie regtig nie
No, but it doesn't really bother me
Spring maar agter op by myn dan gaan ons saam hier weg
Just hop on with me, and we'll get out of here together
En ek weet nog nie waarnatoe maar dit
And I don't know where to yet but it
Maak nie saak nie want ek ken die weg
Doesn't matter because I know the way
Ek ken jou nog nie maar, jy lyk nes Mienkie
I don't know you yet, but you look like Mienkie
En dis alles dalk te danke aan die vyftien whiskeys
And it's maybe all thanks to the fifteen whiskeys
En ons vergeet van als, ek het n nuwe fiets
And we forget about everything, I have a new bike
En jy pas hier agter op net soos in die flieks
And you fit back here just like in the movies
Miskien is ek van plan om hier weg te gaan
Maybe I'm planning to get away from here
Na n ander plekkie êrens, ver weg vandaan
To another place somewhere, far away
Na Parys of na Rome of na Milan
To Paris or to Rome or to Milan
Of soos E.T, op sy fiets ver weg oor die maan
Or like E.T, on his bike far away over the moon
En hierdie keer vertel ek wat jy nie wil hoor
And this time I'm telling you what you don't want to hear
Want hierdie keer wil ek nie weer my hart verloor nie
Because this time I don't want to lose my heart again
So nou is ek opreg, en weet van al my foute
So now I'm sincere, and aware of all my mistakes
Maar daar's nie fout nie, kyk daai lekker boude
But there's nothing wrong, look at those nice buttocks
Soveel lekker dinge wat ons saam kan doen
So many nice things we can do together
Baby, hou maar vas, want ek gaan jou soen
Baby, just hold on, because I'm going to kiss you
More word jy wakker dis wat jy sal weet
Tomorrow you'll wake up and that's what you'll know
Met my fiets het ek jou hart gesteel
With my bike I stole your heart
Spring maar agter op by my, agter op my fiets
Hop on the back with me, on the back of my bike
En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan
And I don't know where we're going yet
Nie, maar dit pla my ook nie regtig nie
No, but it doesn't really bother me
Spring maar agter op by my, dan gaan ons saam hier weg
Just hop on with me, and we'll get out of here together
En ek weet nog nie waarnatoe maar dit
And I don't know where to yet but it
Maak nie saak nie want ek ken die weg
Doesn't matter because I know the way
My laaste paar sente was verseker, die beste paar sente van my lewe
My last few cents were definitely the best few cents of my life
En as ek nie my sente uit gegee het,
And if I hadn't spent my cents,
Dan voel ek jou weer agterop-voel ek beter
Then I would feel you again on the back-I would feel better
Daar gestaan met jou hoë hakke
Standing there with your high heels
Voor my toe word daar n dier wakker
In front of me, then an animal awoke
Al die sterre verblind deur jou oorbelle
All the stars blinded by your earrings
Sorry, moes my seker voorgestel het
Sorry, I should have introduced myself
SNOTKOP-ek het n paar voorstelle
SNOTKOP-I have a few suggestions
Sexy jy sien, dit met jou ligselle
Sexy you see, it with your light cells
Ek en jy, hier op my fiets, ons vat dit bietjie verder
Me and you, here on my bike, we're taking it a little further
Maanskyn, dans ons kyk na die sterre
Moonlight, we dance and look at the stars
Drie, vier bottels wyn wat ons bestel het
Three, four bottles of wine that we ordered
Glo my, as ek jou soen kry jy baie lekker
Believe me, when I kiss you, you get very nice
Maar eerder ek niks, spring maar agter op, dan gee ek jou n lift
But rather I say nothing, just hop on the back, then I'll give you a lift
Spring maar agter op by my, agter op my fiets
Hop on the back with me, on the back of my bike
En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan
And I don't know where we're going yet
Nie, maar dit pla my ook nie regtig nie
No, but it doesn't really bother me
Spring maar agter op by my, dan gaan ons saam hier weg
Just hop on with me, and we'll get out of here together
En ek weet nog nie waarnatoe maar dit
And I don't know where to yet but it
Maak nie saak nie want ek ken die weg
Doesn't matter because I know the way
Spring maar agter op by my, agter op my fiets
Hop on the back with me, on the back of my bike
En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan
And I don't know where we're going yet
Nie, maar dit pla my ook nie regtig nie
No, but it doesn't really bother me
Spring maar agter op by my, dan gaan ons saam hier weg
Just hop on with me, and we'll get out of here together
En ek weet nog nie waarnatoe maar dit
And I don't know where to yet but it
Maak nie saak nie want ek ken die weg
Doesn't matter because I know the way





Авторы: Francois Henning, Yousef Gnaoui, Gerwin Pardoel


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.